CONTACT US
Tel:  
+27 (0)12 348 4182
Fax:
086 580 2467
Address: Office 2
342 Cnr Glenwood Rd & Fairy Glen
Lynnwood Park, Pretoria
South Africa
GPS co-ordinates
25° 46''45.55''S
28° 17'38.93''E

NEWSLETTER - Feb / Mar 2011


Cosmetic & General Dentistry for 2011

2010 was a very busy year for all connected to Smile Connection. We established ourselves as the no 1 choice practice for both Cosmetic and General dentistry. Many patients phoned in to enquire if we do general dentistry as well as cosmetic. The answer is a definite "YES". We do the full spectrum of treatment ego restorations, root canal treatments, extractions, impacted wisdom teeth, treating children, to name but a few.

What Clinic (whatclinic.com) gave Smile Connection a 90% rating for patient satisfaction. The rating comes from feedback from patients who were referred to us for treatment. We would like to convey our thanks and gratitude to both staff and patients alike.

We would like to congratulate Dr Vilje Truscott and Dr Eugene Kleynhans for obtaining their post graduate Diploma in Dental Aesthetics (PGDipDent) from the University of Pretoria. This diploma is recognised by the Health Professions Council of South Africa (HPCSA) and is an example of these doctors dedication to Cosmetic dentistry.

Regards
The Smile Connection Team


Kosmetiese & Algmene Tandheelkunde vir 2011

2010 was 'n baie bedrywige jaar vir ons hier by Smile Connection. Ons het ons self gevestig as die nommer een keuse praktyk vir kosmetiese maar ook algemene tandheelkunde. Baie pasiente bel met navrae oor algemene gesinstandheelkunde en of ons nie-kosmetiese behandeling ook doen. Die antwoord is eenvoudig, ja ons gee die volle spektrum van behandeling,herstellings, wortelkanle kindertandheelkunde, ekstraksies, verstandtandchirurgie ens.

What clinic (whatclinic.com) gee Smile Connection 'n 90% gradering vir pasientetevredenheid. Die gradering berus op terugvoer van pasiente wat na ons verwys is vir behandeling. Ons wil ons dank en tevredenheid teenoor die personeel en pasiente van ons praktyk uitspreek .

Verder wens ons drs Vilje Truscott en Eugene Kleynhans geluk met die behaal van 'n nagraadse diploma in estiese tandheelkunde (PGDipDent) aan die Universitet van Pretoria. Hierdie diploma is 'n arnptelike diploma en word erken deur die Health Professions Council of South Africa (HPCSA).Dit bewys tot watter mate byde tandartse toegewy is tot uitnemendheid in kosmetiese tandheelkunde.

Groete
Die Smile Connection Span.



PREVIOUS NEWSLETTERS